Latest News

Só dans die spoke die ewigheid in

Spookpsalms vertel ‘n dieptreffende verhaal van elke oorledene se lewe, die omstandighede wat tot hul dood gelei het asook hoe die wêreld op hul dood gereageer het; en as mens mooi tussen die lyne luister, is dit duidelik watter spook op watter liedjie saamdans… 
Read more →

A fresh filter on a snapshot of a bygone era

The first few seconds of The Parlor Vinyls’ self-titled debut album doesn’t even reveal a smidge of what to expect for the rest of it.

Imagine a distorted voice pulsating through a phonogram in a Western saloon, accompanied by 21st -century drumming – like the time-traveling lovechild of The White Stripes and Dave Grohl – and you start to get the idea.

Read more →

Om emosies in musiek vas te vang

In die film, was Abraham se drome te groot vir die landskap waarin hy homself bevind het. Jans Rautenbach het asem in hierdie roerende verhaal op die skerm ingeblaas en Riku Lätti het dit deur middel van musiek, vir luisteraars lewendig gemaak.
Read more →